The Good Morning Breakfast
Hoe gaan dit met Oom Willie Jordaan?─── 11:53 Wed, 20 Jul 2022
Die Good Morning Breakfast span het met Willie Jordaan gesels om te hoor hoe dit deesdae met hom gaan.
Willie Jordaan is die pa van wyle Theuns Jordaan, wie sy seun en vrou binne 'n week van mekaar verloor het in dieselfde jaar waarin sy plaashuis afgebrand het.
Oom Willie Jordaan sê dat hy kop bo water hou met die hulp van geliefdes en van bo. Die alleenheid wat hy nou ervaar is vir hom 'n uitdaging.
Lees ook: Chris Vorster: "Jy kan nie gaan lê nie"
Daar is ook onlangs 'n film vrygestel met die naam "Saluut Theuns Jordaan". Oom willie was uitgenooi om ook op stel te wees terwyl die film geskiet was. Dit word uitgesaai op 22 Julie om 18:00, 23 Julie om 14:15, 26 Julie om 10:15 en 28 Julie om 19:00 DSTV-kanaal 150.
Luister na die volle onderhoud hier:
