On Now
Weekends 20:00 - 22:00
Sunday Night OFM
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

The Vine

Tuisgemaakte Tartaresous

───   14:59 Tue, 09 Jul 2013

Tuisgemaakte Tartaresous | News Article
Jy benodig:

250 ml mayonnaise
100 ml sandwich spread
2 agurkies, gekap
3 stingeluie, gekap
15 ml gekapte pietersielie
5 ml suurlemoensap
5 ml aangemaakte Engelse mosterd
5 ml suiker
15 ml kappertjiesaad, gekap, (opsioneel)

so gemaak:

Vermeng al die bestanddele baie goed saam. WENK: Die stingeluie kan vervang word met 'n halwe gekapte ui. Tartaresous kan 2 - 3 weke in die yskas gebêre word.

Tartaresous

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.