On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan OFM
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben
Listen Live Streams

The Vine

Resep: Aartappelkoekies

───   02:22 Mon, 03 Feb 2014

Resep: Aartappelkoekies | News Article
(4 porsies)

Bestanddele:
3 medium aartappels
12,5 ml (1 e) koekmeelblom
1 eier, geklits
5 ml (1 t) sout
40 g (100 ml) (¾ k) kaas, gerasper

Metode:
1. Skrop, skil en rasper die aartappels en meng met die ander bestanddele.
2. Verhit ? klein bietjie olie of vet in ? pan en braai lepelsvol van die mengsel totdat die koekies aan albei kante ligbruin is.

Resep: Joey Pienaar
Dié resep is oorspronklik in Knuppeldik aan koningskos gepubliseer
 
 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.