On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Wat eet ons vanaand?

Wat eet ons vanaand? - Stampmielie gereg

───   13:30 Wed, 06 Feb 2013

Wat eet ons vanaand? - Stampmielie gereg | News Article
Halwe pakkie stampmielies (het ‘n kg pakkie gedeel) – maak gaar soos altyd

BRAAI SAAM

1 x pakkie bacon - Vervang met gerasperde ham +- 250g
1 x ui
1 x pakkie mushrooms
1 x geel pepper
1 x rooi pepper
1 x groen pepper

SOUS (meng alles saam) - Vervang hierdie sousie met bruin uie sop en 500ml water.

1 x koppie mayonnaise
1 x houertjie room         
1 x koppie melk                                                                         
1 x pakkie wituiesoppoeier


Pak dan ‘n laag stampmielies, laag bacon mengesel en gooi die helfte van die sous oor. Dan weer lae tot alles klaar is. Bak in die oond vir so 30 min by 180grade



Podcasts

Stampmielie gereg:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.