Women's Month Blog

Marisa Vermeulen – Kleur stil wêreld vir vele

───   10:00 Mon, 22 Aug 2016

Marisa Vermeulen – Kleur stil wêreld vir vele | News Article
Marisa Vermeulen in haar klaskamer.

’n Bloemfonteinse ma van twee se lewe het onkeerbaar verander nadat sy uitgevind het haar kinders is doof.


Hierna het sy bedank, opgepak en verhuis na die naaste skool vir dowes.

Marisa Vermeulen, het toe skielik ‘n ma vir meer as 400 dowe en blinde kinders geword en op 40-jaar as ‘n gebare taal onderwyser gekwalifiseer.

Cathy Dlodlo het met die ma van vele gepraat.


Podcasts

@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal