’n Persoon is in aanhouding wat in alle waarskynlikheid die verdagte is na wie landwyd gesoek is ná die sluipmoord van die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk, het pres. Donald Trump van die VSA...
Read More
’n Man in swart geklee hardloop oor die dak vanwaar die skoot afgevuur is, spring verskeie meter na benede en verdwyn in ’n beboste gebied naby die kampus van die Utah Valley University in Amerika.
Read More
Video’s van die skietery word wêreldwyd versprei en die polisie in die Amerikaanse deelstaat soek steeds na die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk (31) se moordenaar.
Read More