On Now
Weekdays 18:00 - 22:00
OFM Nights Laurika
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Kimberley-Vooruitsig gemeente Gholfdag

NG Kimberley-Vooruitsig gemeente Gholfdag

KIMBERLEY GHOLFDAG Plek: Kimberley Gholfklub Datum: Vrydag, 23 Oktober 2026 Afslaan: 11:00 Formaat: Betterball – Shotgun Start Inskrywings: • 4-bal inskrywing: R1 500 saam met die watergat • Individuele inskrywing: R450 per persoon • 4-bal inskrywing op sy eie: R1 800 Daar sal ook ’n halftyd-ete vir spelers wees. ’n Besondere hoogtepunt van die dag is Putjie 11, waar spelers die geleentheid kry om ’n R100 000 Hole-in-One-prys los te slaan, met die prys vrygewig geborg deur Enslins. Ons bied ook aan besighede die geleentheid om as Watergat-borg betrokke te raak teen R5 000. Dit bied ’n uitstekende geleentheid vir besighede om hul handelsmerk tydens die gholfdag aan spelers en ondersteuners bloot te stel.

Venue: Kimberley Gholfklub  | Event date:  23 October 2026, 11:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: N12, Kimberley, 8300  | Contact Number:  075 188 0481  | Contact Email:  info.ngkvooruitsig@gmail.com
View All

News

Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


Frankryk kondig aandklokreëls aan teen erge onrus

Terwyl daar geen teken is dat die gewelddadige betogings in Frankryk binnekort gaan eindig nie, magtig die eerste minister stadsregerings om ’n aandklokreël in te stel waar dit nodig is om stabiliteit...  Read More


VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.