Community Event
You are viewing: NG Welkom Noord vier hulle 56ste bestaansjaar met 'n Basaar
NG Welkom Noord vier hulle 56ste bestaansjaar met 'n Basaar
NG Welkom Noord H/V Buren- en Aghullas Strate, Dagbreek, Welkom vier hulle 56ste bestaansjaar met 'n Basaar op die 24 ste Oktober. Daar sal hope kos wees: Basaarpoeding, Koeke en terte, braaivleis, teetuin, vetkoek en mince, kerrie en rys, pannekoek en spitvleis. Almal baie welkom. Begin 08:00.
Venue: NG Welkom Noord Kerk
| Event date: 24 October 2026, 08:00
| Area: Free State
| City: Welkom
| Address: H/V Buren- en Aghullas Strate
| Contact Number: 0827092288
| Contact Email: amandanel319@gmail.com
