On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: PPK WOORD EN LEWE

PPK WOORD EN LEWE

Amerikaanse sendeling Jeff Eloff kom bedien by die PPK Welkom op 1November 2026. Dis ʼn geleentheid wat jy nie mag mis nie Oggend diens 0900 Aand diens 1700 Almal welkom Kom soos jy is

Venue: PPK Kerk agter Nandos  | Event date:  01 November 2026, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Welkom  | Address: 53Tempestweg , Bedelia , Welkom  | Contact Number:  071 139 9437
View All

News

Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


Frankryk kondig aandklokreëls aan teen erge onrus

Terwyl daar geen teken is dat die gewelddadige betogings in Frankryk binnekort gaan eindig nie, magtig die eerste minister stadsregerings om ’n aandklokreël in te stel waar dit nodig is om stabiliteit...  Read More


VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.