On Now
Weekdays 18:00 - 22:00
OFM Nights Laurika
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: South African Bonsai Association-konvensie

South African Bonsai Association-konvensie

Bloemfontein Bonsai Kai bied van 23-25 Oktober 2026 die South African Bonsai Association-konvensie by Onze Rust Primary School in Bloemfontein aan. Tema: “Mochikomi: Effect of Time – Time and its Effect on Aging. Nuwe Talent kompetisie: 23 Okt 14:00-18:00 (registrasie 13:00). 24 Okt – registrasie 08:00 en sluit in demonstrasies & gesprekke deur Ray Kingma, Jacques Nel, Andre Wiese, Scott Bredin, Liam O’Flaherty en Andre Swart. Program sluit in “Mochikomi – BFN 40 Years / Tribute to Dot Henegan”, “Forest with a Snag”, “Young Baobabs, Old Souls”, “Understanding Mochikomi” en “Time and Nature captured within a container” in. Sondag se program bevat demonstrasies deur Willem Pretorius met “Ou Woude”, Denise Krige met “Literati”, en KBY met Kwet vd Merwe en Werner Hoek. Lede van die publiek word uitgenooi om die bonsai-uitstalling te besoek op Saterdag 24 Oktober van 08:00 -17:00 en Sondag 25 Oktober van 09:00-12:00. Toegang vir besoekers beloop R20 per persoon.

Venue: Onze Rust Primary School in Bloemfontein  | Event date:  23 October 2026, 08:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: General Hattingh Street, Uitsig, Bloemfontein, Genl de Wet  | Contact Number:  082 921 8980  | Contact Email:  elked7@gmail.com
View All

News

Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


Frankryk kondig aandklokreëls aan teen erge onrus

Terwyl daar geen teken is dat die gewelddadige betogings in Frankryk binnekort gaan eindig nie, magtig die eerste minister stadsregerings om ’n aandklokreël in te stel waar dit nodig is om stabiliteit...  Read More


VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.