On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Yonder Carols Under the Stars (met Riana Nel en Dr Victor)

Yonder Carols Under the Stars (met Riana Nel en Dr Victor)

• Datum: Woensdag, 4 November 2026 • Tyd: Hekke open om 16:00 | Vertoning begin om 18:00 • Plek: Haakbosskerm Yonder, Malu Park, Hendrik van der Bijl Straat, Kimdustria, Kimberley • Toegang: R30 per persoon + 'n geskenkboks ter waarde van R100 per gesin (skenkings ondersteun die plaaslike gemeenskap). Kaartjies is by die hekke beskikbaar. • Wat om te bring: Bring jou eie kampstoel. • Piekniekmandjies: Gaste is welkom om hul eie mandjies saam te bring, of vooraf 'n smullekker mandjie te bestel via WhatsApp by 073 024 4904 (Opsie 1 vir 'n gesin van 4 @ R500 / Opsie 2 vir 'n gesin van 6 @ R700). Daar sal ook roomys en lekkergoed beskikbaar wees. • Handgemaakte Fairyland: Gaste kan ook die pragtige handgemaakte "Fairyland" en die "Christmas Tree of Hope" kom bewonder.

Venue: Haakbosskerm Yonder  | Event date:  04 November 2026, 18:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: Malu Park, Hendrik van der Bijl Straat, Kimdustria  | Contact Number:  083 415 5369  | Contact Email:  hr.yonder@gmail.com
View All

News

Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


Frankryk kondig aandklokreëls aan teen erge onrus

Terwyl daar geen teken is dat die gewelddadige betogings in Frankryk binnekort gaan eindig nie, magtig die eerste minister stadsregerings om ’n aandklokreël in te stel waar dit nodig is om stabiliteit...  Read More


VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.