"Nite race" ten bate van Charmaine
Ry (MTB), draf of stap 5km vir hoop. Ons hou 'n fondsinsameling en saamstaan vir Charmain in haar stryd teen leukemie (AML). Pragtige medaljes vir die wenners en 'n lekker braai en saamkuier. Kaartjies beskikbaar by Breakaway Cycles, Alpha Beta Cycles en op die dag by die venue vanaf 17:00.
Venue: Rooifontein Nature Reserve
| Event date: 13 November 2026, 18:15
| Area: Northern Cape
| City: Kimberley
| Address:
| Contact Number: 083 233 2971
| Contact Email: monvlee@gmail.com
