VRYSTAAT NASORGSENTRUM SE JAARLIKSE LIGGIEFEES IS TERUG! En hierdie jaar gaan dit GROTER en BETER wees as ooit tevore! 13 – 28 November 2026 | 18:00 – 22:00 | Kom beleef ’n Afrika-Kersfees Wonderland saam met ons! | Wonderlike vermaak | Hope pret vir oud en jonk. | Heerlike kosstalletjies | ’n Magiese atmosfeer met pragtige Kersliggies | Kosbare oomblikke vir die hele familie. | TOEGANG: Slegs ’n donasie! | Bring jou familie en vriende en kom vier die feestyd saam met ons. Dis ’n Kersfeeservaring wat jy nie wil misloop nie!
Liggiefees: 13 - 28 November 2026
Venue: Vrystaat Nasorg Sentrum
| Event date: 13 November 2026, 18:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Bloemendal weg
| Contact Number: 051 436 6034
| Contact Email: ot@fsnasorg.org
