Kerssangdiens met Amira Willighagen
Gesamentlike Kerssangdiens aangebied deur die Afrikaanse Kerke in die Vaalharts skema. Bring jou piekniekmandjie en kampstoel en kom geniet aand saam met ons. Daar is slegs ń kollekte na die tyd en geen ingangsfooie.
Venue: Kameeldoring Trou-venue
| Event date: 29 November 2026, 16:00
| Area: Northern Cape
| City: Hartswater
| Address:
| Contact Number: 079 159 6598
| Contact Email: crbeets9@gmail.com
