Mack’s Petroleum en Die Joyride 'vat die pad'!

Mack's Petroleum is 'n kwart-eeu oud! Dis 25 jaar van vinnige voorsiening van brandstof aan klante in Wolmaransstad, Schweizer-Reneke, Bloemhof, Vryburg, Bloemfontein en Kuruman.

Tussen 29 November en 3 Desember 2021 onderneem die Joyride ook hul eie ‘virtuele’ reis en stop kamma-kamma by elke depot. Jy moet mooi luister vir die leidrade oor waar die span is, want jy staan 'n kans om daagliks R2 000 kontant te wen!

Sodra jy die antwoord het, Telegram “Macks”, met jou naam, en vanwaar jy luister na 084 222 9497, en ek bel jou dalk terug. Datatariewe geld. Skryf verantwoordelik in.

Bs & Vs geld.

Moontlik gemaak deur Mack’s Petroleum jou Engen brandstof-groothandelaar. Besoek hul webblad by mackspetroleum.co.za.


Featured

@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal