News
VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai
Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word. Read More
Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom
’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie. Read More
Skotse ‘eilandfamilie’ vier eerste baba in dekades
Die eerste baba in meer as 30 jaar is vroeër vandeesmaand op ’n afgeleë eiland in die Skotse argipel Orkney gebore. Read More
Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook
Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg. Read More