News
Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesing, versterk familiebewind
Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie. Read More
JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding
Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig. Read More
Chinese kosafleweraar wen groot literêre prys met werkersdigkuns
’n Chinese kosafleweraar wat van sy gedigte tussen aflewerings op los papiertjies neergeskryf het, het een van China se vernaamste literêre pryse gewen. Read More
Keniaanse hof verwerp Rastafariërs se dagga-aansoek
Kenia se hooggeregshof het ’n aansoek van die Rastafari Society of Kenya verwerp om die gebruik van dagga vir godsdiensdoeleindes te wettig. Read More