On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Vier Lentedag by Flotek Potch!

Vier Lentedag by Flotek Potch! Venue: Deltastraat 1, Potch Industria, Potchefstroom

Weet jy dat Flotek North West van Orkney na Potchefstroom verhuis het?

Flotek is 'n toonaangewende vervaardiger en verskaffer van pype, toebehore, tenks en kleppe – en is oop aan die publiek.

Vier Lentedag met hulle op Donderdag, 1 September 2022, by hul nuwe perseel by Deltastraat 1 in Potch Industria.

At Lunch sal regstreeks vanaf Flotek vanaf 12:00 op die dag uitsaai

Daar sal verskafferstalletjies wees en gelukkige trekkings met pryse soos koopbewyse en ‘n naweekwegbreek.

Verskaffer stalletjies:

  • Cascade Clamps
  • AVK
  • Glue Devil
  • Eureka
  • Ingco
  • Torque Craft
  • Industrial Valve
  • The Stash
  • Rocky Bar
  • Coffee Time
  • Round Table



View All

News

Gasa op rand van ‘katastrofiese hongersnood’

Ondanks Israel se onlangse aankondiging van daaglikse humanitêre onderbrekings waarsku agentskappe van die VN teen “katastrofiese toestande”, wat lei tot ’n hongersnoodkrisis in Gasa met ongekende...  Read More


Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.