On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: SPS Roesbak Rally

SPS Roesbak Rally

Vanaf 20 tot 23 Augustus 2026 vat ons die pad tussen Brandfort, Verkeerdevlei, Winburg en Theunissen. Die reëls is eenvoudig: Jou motor moet voor 1997 gebou wees, verkieslik ’n ou sedan of stasiewa met hope plakkers, en ’n braairooster is verpligtend! Onthou, dit is nie ’n wedren nie – dis ’n avontuur op grondpaaie waar saamwerk en pret belangriker is as spoed. ​Teen slegs R2950 per persoon kry jy kampering, etes en ’n propvol geskenksakkie met ’n eksklusiewe T-hemp. Bring jou tent, jou sleeptou, en jou goeie gees.

Venue: Brandfort  | Event date:  20 August 2026, 11:58  | Area:  Free State  | City:  Brandfort  | Address:  | Contact Number:  0603840167  | Contact Email:  admin@spsbrandfort.co.za
View All

News

Uganda begin noodvoedsel uitdeel nadat mense van honger sterf

Uganda het met ’n grootskaalse noodvoedselhulpprogram begin nadat minstens 19 mense in die droogtegeteisterde Karamoja-streek van die honger gesterf het. Minstens 1,5 miljoen inwoners sukkel weens...  Read More


Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.