On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
Show Background
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Boere Boss Drags 2026 – Waar Krag, Spoed en Gemeenskap Ontmoet

Boere Boss Drags 2026 – Waar Krag, Spoed en Gemeenskap Ontmoet

Boere Boss Drags 2026 bring bakkie- en 4x4-dragrenne, gesinsvermaak, musiek, kosstalletjies en ware plattelandse gasvryheid saam vir ’n dag propvol aksie. Die jaarlikse geleentheid is nie net ’n hoogtepunt op die motorsportkalender nie, maar ook ’n fondsinsamelingsprojek waarvan die opbrengs vanjaar ten bate van die Wessie Akademie, die nuwe leersentrum van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp aangewend word. Kom geniet ’n onvergeetlike dag en help saam om in die opvoeding van die volgende geslag te belê

Venue: Boere Boss Bothaville  | Event date:  01 August 2026, 06:00  | Area:  Free State  | City:  Bothaville  | Address:  | Contact Number:  0832893634  | Contact Email:  boerebossdrags@gmail.com
View All

News

Uganda begin noodvoedsel uitdeel nadat mense van honger sterf

Uganda het met ’n grootskaalse noodvoedselhulpprogram begin nadat minstens 19 mense in die droogtegeteisterde Karamoja-streek van die honger gesterf het. Minstens 1,5 miljoen inwoners sukkel weens...  Read More


Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.