On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Vanstadensrus Boeredag

Vanstadensrus Boeredag

Vanstadensrus Boeredag vind plaas 13 Augustus op 'n plaas buite Vanstadensrus, ongeveer 150km vanaf Bloemfontein in die Suidoos-Vrystaat. Hierdie jaar beloof om 'n gekiedkundige dag te wees met 80 landbou-uitstallers, praktiese demonstrasies, kontantboskroeg, damesprogram, Daniel Wesley as vermaak, kosstalletjies en kindervermaak. Hierdie jaar het ons die eerste Mook Bos Moer waar locals teen mekaar gaan boks, in samewerking met Grizzly Bear Academy. Vanstadensrus gaan vir Zastron aanvat en Aliwal-Noord vir Wepener. Renier van 4Kingfantasies, gaan die dames kom bederf. Die aand word afgesluit met 'n heerlike skaapspitete en lekker varsgebakte brood, botter en konfyt. R100 per persoon, kinders onder 10 gratis. Hekke open vanaf 10:00.

Venue: Bethel Plaas Vanstadensrus  | Event date:  13 August 2026, 11:00  | Area:  Free State  | City:  Vanstadensrus  | Address:  | Contact Number:  0834441447  | Contact Email:  mookboeredag@gmail.com
View All

News

Uganda begin noodvoedsel uitdeel nadat mense van honger sterf

Uganda het met ’n grootskaalse noodvoedselhulpprogram begin nadat minstens 19 mense in die droogtegeteisterde Karamoja-streek van die honger gesterf het. Minstens 1,5 miljoen inwoners sukkel weens...  Read More


Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.