On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Genade in Aksie - Dress a Dream

Genade in Aksie - Dress a Dream

Help om 'n matriekleerder se droom waar te maak. Baie verdienstelike matriekleerders kan nie die koste van hul matriekafskeid bekostig nie, insluitend formele drag, skoene, hare en grimering. Jou bydrae kan help om hierdie besondere mylpaal vir 'n leerder moontlik te maak. Sluit by Genade in Aksie aan vir ons fondsinsamelingsaand by Barrels Pub op 13 Augustus 2026. Geniet lewendige musiek deur MJ Tredoux, met 'n ligte ete ingesluit. Kaartjies is slegs R120 per persoon. Om kaartjies te bespreek of 'n matriekleerder te borg, skakel of WhatsApp Charlene by 082 576 9896. Ek herhaal, 082 576 9896. Elke bydrae, groot of klein, maak 'n blywende verskil en gee 'n matriekleerder hoop en selfvertroue vir die toekoms. Genade in Aksie is 'n geregistreerde nie-winsgewende organisasie.

Venue: Barrels Pub  | Event date:  13 August 2026, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 22 Monument Road, Bloemfontein, South Africa, 9301  | Contact Number:  0828943013  | Contact Email:  maureen.oosthuizen1@gmail.com
View All

News

Uganda begin noodvoedsel uitdeel nadat mense van honger sterf

Uganda het met ’n grootskaalse noodvoedselhulpprogram begin nadat minstens 19 mense in die droogtegeteisterde Karamoja-streek van die honger gesterf het. Minstens 1,5 miljoen inwoners sukkel weens...  Read More


Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.