On Now
Weekdays 18:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: RONDOMTALIE PIK EN PROE

RONDOMTALIE PIK EN PROE

RONDOMTALIE PIK EN PROE Kom geniet ’n heerlike aand saam met ons by Wilgehof Gemeente waar jy winter-warm kosse van regoor die wêreld kan proe! Datum: 7 Augustus 2026 Tyd: 18:00 Plek: Johannes Rabie Straat 9, Wilgehof Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor en Kerkraad. Navrae: Eunice Müller – 076 150 3383 R150 per persoon Kinders onder 12 jaar – R50 Moenie hierdie smaaklike kultuurfees misloop nie.

Venue: NG Kerk Wilgehof  | Event date:  07 August 2026, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Johannes Rabie Str 9, Wilgehof , Bloemfontein  | Contact Number:  +27 76 150 3383  | Contact Email:  ethney1@vodamail.co.za
View All

News

Uganda begin noodvoedsel uitdeel nadat mense van honger sterf

Uganda het met ’n grootskaalse noodvoedselhulpprogram begin nadat minstens 19 mense in die droogtegeteisterde Karamoja-streek van die honger gesterf het. Minstens 1,5 miljoen inwoners sukkel weens...  Read More


Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.