NG Heuwekruin Kunsvlyters "Paint & Sip"
Kom vier Vrouedag saam met die Kunsvlyters van NG Kerk Heuwelkruin met 'n "Paint & Sip" -geleentheid. Dit vind plaas op 8 Augustus van 09:00 tot 12:00 en die koste beloop R290 per persoon. Besprekings kan gemaak word by Marianna by 082 494 2567.
Venue: NG Kerk Heuwelkruin
| Event date: 08 August 2026, 09:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Stratfordstraat 43, Heuwelsig
| Contact Number: 0824942567
| Contact Email: hkruin@ngheuwelkruin.org.za
