Community Event
You are viewing: Lewende Woord Bloemfontein Quest 2 Man wees Kursus
Lewende Woord Bloemfontein Quest 2 Man wees Kursus
Kom kuier saam met die manne, waar daar in diepte gepraat gaan word oor: Identiteit, Verantwoordelikheid, Geestelike Verdieping, Oortuiging, Leierskap, Volwassenheid en Seksualiteit Donderdae aande vanaf 18:00 - 20:00. Nooi jou pa/skoonpa, seun/s, buurmanne en manlike kollegas. Koste is R400,00 per persoon. Registreer op die Living Word Bloemfontein app. Vir navrae, kontak Neville Goodchild
Venue: Lewende Woord Bloemfontein
| Event date: 30 July 2026, 18:00
| Area: Free State
| City: Langenhovenpark; Bloemfontein
| Address: Faan Ferreira laan 20A
| Contact Number: 072 368 37 37
| Contact Email: neville@lewendewoordbfn.co.za
