VERTONING DEUR JOHAN en RIAAN VAN RENSBRG
VERTONING DEUR JOHAN en RIAAN VAN RENSBURG ten bate en in samewerking met Seemansorganisasie. Toegang is 'n vrywillige donasies. Gebreide serpe, vingerlose handskoene en musse is baie welkom vir ons Seemanne.
Venue: NG Kerk Vanderbijlpark Wes
| Event date: 13 August 2026, 10:00
| Area: Gauteng
| City: VANDERBIJLPARK
| Address: h/v McColm Blvd en Stephenson Str
| Contact Number: 0744693605
| Contact Email: ngvdbwes@absamail.co.za
