On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: ATKV Klerksdorp Golfdag - 21 Augustus 2026

ATKV Klerksdorp Golfdag - 21 Augustus 2026

ATKV GOLFDAG 2026 IS HIER! Maak reg vir ‘n dag vol lekker gholf, goeie geselskap, groot pryse en hope gees! Of jy speel vir die wen of net vir die lekkerte — hierdie is ‘n dag wat jy nie wil mis nie! Datum: 21 Augustus 2026 | Baan: Orkney Golf Club | Formaat: Full American Scramble | Registrasie: 8H00 | Shotgun Start: 10H00 | Plekke is beperk — kry jou span vandag nog ingeskryf! Kontak besonderhede: Bernard Redelinghuys – 0615422139

Venue: Orkney Golf Club  | Event date:  21 August 2026, 07:00  | Area:  North West  | City:  Orkney  | Address: 1 Scott Avenue, Orkney  | Contact Number:  0615422139  | Contact Email:  ansieg@motla.co.za
View All

News

Uganda begin noodvoedsel uitdeel nadat mense van honger sterf

Uganda het met ’n grootskaalse noodvoedselhulpprogram begin nadat minstens 19 mense in die droogtegeteisterde Karamoja-streek van die honger gesterf het. Minstens 1,5 miljoen inwoners sukkel weens...  Read More


Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.