Grey Kollege Musiekfees
Kom deel in 'n onvergeetlike ervaring van die Grey'tful Symphony op 20-22 Augustus 2026 in die Sand du Plessisteater. Nicholis Louw, Siki Jo-An en Oud Grey, Arend Brink Jnr gaan die verhoog deel met die Grey-manne. KAARTJIES vir die publiek: Donderdagaand se kaartjies vir die publiek is vanaf 3 Augustus beskikbaar wees op webtickets en by PACOFS. Vrydag- en Saterdagaand se kaartjies sal van die 11de Augustus vir die publiek beskikbaar wees met 'n QR kode op KARRI, hou ons Facebook-blad hiervoor dop.
Venue: Sand du Plessis teater
| Event date: 30 July 2026, 09:22
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address:
| Contact Number: 076 417 2999
| Contact Email: marketing@gc.co.za
