On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Gemeente Hoopstad 150 jaar feesviering

NG Gemeente Hoopstad 150 jaar feesviering

NG Gemeente Hoopstad is 150 jaar oud en daar word fees gevier vanaf 10 - 12 September 2026. 10 - 11 September 2026 : Waar was God eenman vertoning (Geskryf deur Maretha Maartens): Al die vertonings vind in die Kerksaal plaas Saterdag 12 September: Alles gebeur by die Boerevereniging gronde Pretdraf 08:00 Prettrap 06:30 Medaljes vir almal wie klaar maak Kindervermaak & Basaar 8:00 tot 13:00 Hoopstad Geskiedenis praatjie en toer: 14:00 by die Kerksaal Boeredans met Stofstorm en 'n heerlike spitbraai ete: 18:30 vir 19:00 Al die kaartjies en pryse is beskikbaar op Quicket onder Hoopkerk 150 jaar fees. Besprekings sluit 1 September 2026. Kry jou kaartjies en kom geniet die fees saam met ons! Navrae: Kerkkantoor 0840975366

Venue: NG Gemeente Hoopstad Kerksaal  | Event date:  03 August 2026, 12:08  | Area:  Free State  | City:  Hoopstad  | Address: Kerkstraat 12  | Contact Number:  0840975366  | Contact Email:  ngkhoopstad@gmail.com
View All

News

Uganda begin noodvoedsel uitdeel nadat mense van honger sterf

Uganda het met ’n grootskaalse noodvoedselhulpprogram begin nadat minstens 19 mense in die droogtegeteisterde Karamoja-streek van die honger gesterf het. Minstens 1,5 miljoen inwoners sukkel weens...  Read More


Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.