Warriors Toutrek Fondsinsameling
Warriors Toutrek en Jacobsdal toutrek span gaan Wêreld kampioenskappe toe in Hartenbos 16 - 19 September ons het n fondsinsameling by Diamond Pavillion Mall Kimberley.Baie lekkernye en R100 loodtjie kaartjies te koop waar jy n Kudu, Sweismasjien of vleis hamper kan wen.
Venue: Diamond Pavillion Mall Kimberley
| Event date: 22 August 2026, 09:00
| Area: Northern Cape
| City: Kimerley
| Address: Diamond Pavillion mall, Kimberley
| Contact Number: 0745833153
| Contact Email: sophiagreyling247@gmail.com
