Kersmark Fichardtpark
NG Gemeente Fichardtpark hou hul jaarlikse Kersmark. Daar is talle stalletjies met lekker eetgoed, speelgoed, baie lekkernye en koeke. Goeie klere en olifant items gaan te koop wees. Kom ondersteun gerus ons plaaslike entrepreneurs. Die mark hou aan tot 18h00 vir die werkende mense sodat jul kan aandete kom kry. Daar gaan kerrie en rys en Boereworsrolle te koop wees. Kan nie wag om almal daar te sien nie!
Venue: 9 Altona Crescent, NG Church Hall, Fichardtpark, Bloemfontein
| Event date: 06 November 2026, 14:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: 9 Altona Crescent, , Fichardtpark, Bloemfontein
| Contact Number: 0845640374
| Contact Email: alberta.vdwatt@gmail.com
