Community Event
You are viewing: Kerrie & Rys verkope - Wilgehof gemeente fondsinsameling
Kerrie & Rys verkope - Wilgehof gemeente fondsinsameling
Nie lus om kos te maak nie? Geen probleem. Ons het die oplossing. Vir slegs R35 kan jy Vrydag, 6 November 2926, 'n heerlike bakkie kerrie en rys kom kry. Onthou dat jou bestelling ook na ure by die Koster afgehaal kan word. Bestel vroegtydig by Adele.
Venue: Wilgehof Gemeente
| Event date: 06 November 2026, 11:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: 9 Johannes Rabie Str , Wilgehof , Bloemfontein
| Contact Number: 065 230 2008
| Contact Email: ethney1@vodamail.co.za
