On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Situasie gespanne by #HoerskoolOvervaal

───   DANE BEISHEIM 10:29 Wed, 17 Jan 2018

Situasie gespanne by #HoerskoolOvervaal | News Article
FOTO: Dane Beisheim

Desondanks aanvanklike berigte van geweld nadat beeldmateriaal wys hoe 'n betoger 'n vermeende ouer skop, is die betogende EFF-lede buite die Hoërskool Overvaal tans net besig om te sing en te dans.


Motorfietsryers wie se motorfietse met ANC-vlae versier is, het hard geluier buite die skool. EFF-lede betoog sedert vroeg vanoggend reeds buite die skool uit protes teen 'n Hooggeregshof-beslissing in die skool se guns, waarvolgens 'n bykomende 55 Engelse leerders nie tot die Afrikaans-medium skool toegelaat sal word nie. Daar is 'n groot polisieteenwoordigheid buite die skool en die hekke is ook gesluit.



Kliek hier vir nog OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.