On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
Show Background
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams

Local News

Ou-munisipale gebou brand af in Brandfort

───   SABRINA DEAN 09:07 Mon, 14 Apr 2014

Ou-munisipale gebou brand af in  Brandfort | News Article
Sabrina Dean
Brandfort - Die polisie op Brandfort sê hulle vermoed geen vuilspel nadat 'n verlate gebou gister in die dorp afgebrand het nie.
 
Vrystaatse polisiewoordvoerder Ian Gaobepe sê geen saak word tans ondersoek en niemand is tydens die brand beseer nie.

Gaobepe sê die brand sal slegs ondersoek word indien die munisipaliteit 'n saak aanhangig maak.



Podcasts

Vrystaatse polisiewoordvoerder Ian Gaobepe :

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.