On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
Show Background
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams

Local News

Leeu-aanval: BFN seun sal tweede operasie ondergaan

───   OWEN KOCK 08:54 Mon, 22 Jul 2013

Leeu-aanval: BFN seun sal tweede operasie ondergaan | News Article
Owen Kock -

Bloemfontein - Die 10-jarige seun van Bloemfontein, wat Saterdag deur ‘n leeu aangeval is, sterk goed aan in Mediclinic-Bloemfontein.

Johan Opperman het snywonde aan sy arm opgedoen toe Elsa die leeu tydens vieringe van haar vyfde verjaarsdag, hom deur die omheining by die Zanchieta-wildekatplaas op Waterbron buite Bloemfontein beetgekry het.

Volgens Mediclinic-woordvoerder Amanda Appelgryn, sal Opperman môre ‘n tweede operasie ondergaan.

Intussen het die Zanchieta-wildekatplaas gesê hulle gaan geen kommentaar oor die voorval lewer op versoek van Opperman se ouers.


Podcasts

Amanda Appelgryn:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.