On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Classic Sundays Christie
Show Background
NEXT: 16:00 - 19:00 All Request Sunday with Nikki
Listen Live Streams

Local News

Sjokolade-en-lekkergoed-fees in BFN

───   OWEN KOCK 07:10 Tue, 17 Sep 2013

Sjokolade-en-lekkergoed-fees in BFN | News Article
Owen Kock
Bloemfontein - Die Sjokolade-en-lekkergoed-fees vind vandeesweek by Bloemfontein se Loch Logan Waterfront plaas en sal iets vir elke soettand bied.
 
‘n Ses meter hoë sjokolade-renoster met sjokolade versierings is een van vele sjokolade kunswerke wat te siene sal wees.
 
Carin van Vuuren, die organiseerder van die fees, sê die opbrengs sal aan Stop Rhino Poaching in die Vrystaat geskenk word.
Die fees duur van Donderdag tot Sondag.
 
OFM se Success Lekabe en Cathy de Lange sal Saterdag sake uitspook om te bepaal wie die beste sjokolade-hamburger kan maak.

Podcasts

Carin van Vuuren:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.