On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

AWB geskok oor Mahlangu se borg

───   15:11 Wed, 14 Jul 2010

AWB geskok oor Mahlangu se borg | News Article

Mia Lindeque

Familie en AWB- lede is geskok dat AWB leier, Eugene Terre’Blanche se moordbeskuldigde, Chris Mahlangu op R5 000 borg vrygelaat is. Landdros Magaola Foso het vanoggend in die Ventersdorp hof beslis dat Mahlangu by sy oom sal bly. AWB leier, Steyn van Ronge, sê daar is geen bewyse dat Mahlangu nie sal vlug nou dat hy borg toegestaan is nie. Van Ronge sê die familie het nie verwag dat Mahlangu borg gaan kry nie. Hy sê hulle wil net hê dat reg en geregtigheid moet geskied. 'n AWB lid het vanoggend gesê hulle sal Mahlangu vind en hom doodmaak. Van Ronge sê dit is buite die party se beheer as lede reg in eie hand neem.
 

Jacaranda 94.2


Podcasts

AWB geskok oor Mahlangu se borg:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.