On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

ANC aansoek teen skildery vandag aangehoor

───   06:43 Thu, 24 May 2012

ANC aansoek teen skildery vandag aangehoor | News Article

Johannesburg - 'n Volbank regters sal vandag in die Suid-Gautengse Hooggeregshof die ANC se aansoek aanhoor oor die omstrede skildery van President Jacob Zuma. Die ANC wil die Goodman Galery dwing om die prent te verwyder, en eis ook dat die City Press-koerant 'n foto van die skildery van sy webwerf verwyder. Die skildery is intussen reeds van die galery se muur afgehaal nadat twee mans dit Dinsdag met verf geskend het maar die ANC sê hy sal steeds baklei dat die skildery ongrondwetlik is. Karin Labuschagne berig:

Die kunstenaar, Brett Murray, het ook intussen aansoek gedoen om deel van die verrigtinge te word, wat regstreeks op televisie uitgesaai sal word.

Jacaranda 94.2
 


Podcasts

ANC aansoek teen skildery vandag aangehoor:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.