Other News
Nuwe kaptein en onderkaptein vir Protea-netbalspan─── 16:45 Mon, 13 Aug 2012

Liezl Liebenberg
Netbal Suid-Afrika het ‘n kort rukkie gelede aangekondig dat Maryka Holtzhausen van die Vrystaat as nuwe onderkaptein van die Proteas aangewys is. Sy vervang Zanele Mdodana van Nelson Mandelabaai, wat as kaptein gaan diens doen. Mdodana moet die skoene van Amanda Mynhardt volstaan, wat in Nieu-Seeland klubnetbal speel. Die Proteas sê Botswana, Zambie en Malawi vandeesweek in die Diamond Challenge die stryd aan.
Netbal Suid-Afrika