On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Christel & Anè Terblanche: "Ons veg saam teen kanker"

───   10:03 Tue, 03 May 2022

Christel & Anè Terblanche: "Ons veg saam teen kanker"  | News Article

Die oud-Kimberliet Christel Terblanche en haar tienjarige dogter, Anè, veg saam teen kanker. "Ons vat dit dag vir dag en wanneer dit regtig moeilik raak, uur vir uur, maar ons sal nooit ophou veg nie."

Christel en haar dogter is albei in Maart 2022 gediagnoseer met kanker. Anè is die eerste keer op die ouderdom van twee jaar in 2015 gediagnoseer en was sedert laat in 2019 in remissie.


(Foto: Chsitel en Ane Terblanche/Google)

Christel waarsku oor die gevaartekens waarna ouers moet oplet wanneer dit by hul kinders kom.

Luister na die volle onderhoud hier:

"Mens moet nie worstel met die onbekende nie, sodra mens weet en by die dokter was kan mens begin planne maak" sê Christel oor volwassenes wat bang is vir wat op hulle moontlik kan wag na afloop van 'n ondersoek.

Sou jy hulp aan Christel en Anè wil verleen, sien asseblief die onderstaande besonderhede:


Bankbesonderhede: 

Absa Spaar-rekening

Rek Nr. 9282377365

Naam as verwysing 


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.