On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Africa News

Leiers van SAOG-lande byeen oor veiligheidskwessies

───   16:55 Sat, 08 Dec 2012

Leiers van SAOG-lande byeen oor veiligheidskwessies | News Article
Verteenwoordigers en leiers van lande in die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap vergader vandag vir die tweede dag in Tanzanië om politieke en veiligheidskwessies te bespreek.

President Jacob Zuma is onder dié wat ontplooi is.

Die oorname van die stad Goma in die Demokratiese Republiek van die Kongo deur die M23 rebellegroepe is bo-aan die agenda.

Die tydelike wapenstilstand in die DRK, sowel as die eise van die rebellegroep is gister bespreek.

Vordering met die implementering van politieke en veiligheid hervorming in Zimbabwe en die SAOG se bemiddelingsrol in Madagaskar sal ook aandag geniet.

RSG

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.