On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Arts

OFM Kunsteklop: Kom kuier by Kotzé Kunsgalery BFN

───   08:36 Thu, 19 Jan 2023

OFM Kunsteklop: Kom kuier by Kotzé Kunsgalery BFN | News Article

Kotzé Kunsgalery in Dan Pienaar, Bloemfontein is bekend vir hul toewyding om die publiek te voorsien van uitsonderlike kuns teen billike pryse, en met die vriendelikste diens.

In die OFM Kunsteklop, gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Floris Kotze oor die geskiedenis van die galery en hul nuwe opwindende toevoeging tot die gallery, Trends and Treasures.

Die Kotze Kunsgalery verkoop die werk van professionele Suid-Afrikaanse kunstenaars sowel as waardevolle werke van “Old Masters”. Ook te koop is pragtige keramiek en waardevolle glaswerk, beeldhouwerke en ander geskenke soos afdrukke. Hulle sal jou prente professioneel raam met kundige advies. Die Kotze Kunsgalery is 'n dinamiese en gerespekteerde naam in die kunswêreld.

Trends and Treasures Voeg 'n opwindende kenmerk by die galery met nuwe en gestoffeerde meubels en goedere wat 'n stelling in jou huis sal maak.

Om meer uit te vind besoek Kotzé Kunsgalery aanlyn.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.