On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Arts

OFM Kunsteklop: Art on Main Kimberley help jou kreatiwiteit

───   11:05 Mon, 30 Jan 2023

OFM Kunsteklop: Art on Main Kimberley help jou kreatiwiteit | News Article

In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Jolandie Ford oor die stigting van die galery en wat mens als kan doen en verwag tydens 'n besoek.

Art on Main, geleë in 111 Main Straat, Kimberley, het aanvanklik begin met die doel om blootstelling aan plaaslike kunstenaars te gee terwyl dit as 'n platform vir kunsklasse en meer dien. 

Die galery is ook bekend vir hul prettige en interaktiewe uitstalaande waar plaaslike kunstenaars optree en lekker kos bedien word.

Om meer uit te vind oor Art on Main besoek hul Facebook-blad.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.