On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Arts

B-Galery in Klerksdorp laat kollig val op vrouwees

───   09:00 Thu, 22 Jun 2023

B-Galery in Klerksdorp laat kollig val op vrouwees | News Article

Die B-Galery in Klerksdorp vier vrouwees met hul jongste uitstalling deur verskeie plaaslike en bekende kunstenaars se werke. Lizette Havenga praat met OFM Kunsteklop oor die inspirasie vir die versameling.




Met hierdie uitstalling vier die B-Galery die magiese vrou in al haar elemente. Al die emosies, al die fasette van vrouwees. Kom kyk die pragtige uitstalling wat middel Julie 2023 tot 'n einde sal kom. Daar is vele gesigte van die vrou, asook handgemaakte geskenke en keramiek om te kies en keur.



Besigtig hul werke aanlyn https://www.thebgallery.co.za/ of maak 'n draai by Michaelstraat 6,  Wilkoppies, Klerksdorp. Vir meer besonderhede, bel 018-462-9155.


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.