On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

Arts

Musiek van Pro Strings bring vreugde hierdie feestyd

───   09:00 Tue, 05 Dec 2023

Musiek van Pro Strings bring vreugde hierdie feestyd | News Article

Pro Strings in Bloemfontein is uit die hart en drome van Sharon de Kock gebore om klassieke musiek na instansies te vat in die feestyd om hul passie vir musiek te deel.

Die musikante gee hul tyd vir die liefde van die saak en vra ook dat die publiek hulle sal help om basiese items bymekaar te maak wat hulle tydens die gratis konserte kan oorhandig. 




Om deel te wees van die Kersfees Uitreik, bel Sharon by 082 434 7501. Items wat benodig word is nie-bederfbare kos, toiletware, lekkergoed en skoonmaakmiddels.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.