Arts
Wat is ‘n musiekbiblioteekaresse?─── 09:00 Thu, 21 Dec 2023
Retha Badenhorst, musiekbibliotekaresse aan die NWU Musiekskool in Potchefstroom, tree einde Desember af ná baie jare se voortreflike diens. Sy sluit aan by Yolanda Maartens in die OFM Kunsteklop.
Retha vertel oor die rol van ‘n musiekbiblioteekaresse, hoe biblioteke steeds relevant bly vandag en wat sy geleer het by die musiekstudente wat oor haar pad gekom het.

Prof. Conroy Cupido en Retha Badenhorst. Foto verskaf
Prof. Conroy Cupido van die NWU Musiekskool het 'n skildery deur Jean Lampen onlangs aan Retha oorhandig om haar te bedank vir alles wat sy vir die NWU beteken het. Retha, geniet jou aftrede.
