On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Pulane
Listen Live Streams

Arts

WITS Trio besoek Bloemfontein in April

───   11:12 Mon, 01 Apr 2024

WITS Trio besoek Bloemfontein in April | News Article

Sedert hul inhuldiging in 2012 het die Wits Trio bekend geword in Suid-Afrika.

Die Wits Trio is eersdaags in Bloemfontein op die verhoog en Zanta Hofmeyr sluit by Yolanda Maartens aan met meer besonderhede oor die program. 





Die WITS Trio bestaan uit Zanta Hofmeyr, Susan Mouton en Malcom Nay. Hul vertoning die 25ste April by die Odeion in Bloemfontein is gratis en is om 19:00. 

Meer besonderhede hier: https://www.facebook.com/OdeionSchoolofMusic/

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.