On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Arts

Kom DROOM saam by die B Galery in Klerksdorp

───   09:00 Tue, 09 Apr 2024

Kom DROOM saam by die B Galery in Klerksdorp | News Article

Daar is iets vir almal om te kom bewonder tydens die uitstalling getiteld “Droom”.

Lizette Havenga sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel oor wat besoekers kan verwag. 




Een van die doelwitte van die B Galery in Klerksdorp is om plaaslike kunstenaars ’n platform vir hul werke te gee. Daar is skilderkuns, handwerk-items en ook foto’s. 



Die uitstalling kan tot en met die 24ste Mei 2024 besigtig word. 



Besoek gerus ook thebgallery.co.za om aanlyn van die werke te koop. 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.