‘North West University Innovation’ - Episode 5
12:14 Thu, 15 Aug 2019
‘North West University Innovation’ - Episode 5 | News Article
’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde.

In hierdie episode van ‘North West University Innovation’ gesels Dr. Johnny Van Der Merwe van die afdeling vir Landbou ekonomie oor die belangrikheid van interafhanklikheid tussen die afdeling asook kontakbesonderhede.



Podcasts

‘North West University Innovation’ - Episode 5:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
;
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more