At Lunch
Die Bloemfontein Kinderkoor se weergawe van Nkosi Sikelel' iAfrika─── 11:43 Mon, 04 May 2020
Die Bloemfontein Kinderkoor het aan die begin van die pandemie se uitbreek in Bloemfontein by ‘n kerk saamtrek in Maart opgetree waar dit geblyk het dat lede van die publiek blootgestel en geinfekteer is met COVID-19. Simone De Witt vertel ons meer.

Die Bloemfontein Kinderkoor se weergawe van Nkosi Sikelel' iAfrika:
